NHK Grimbeekpark

Eredienste

Eredienste elke Sondag om 09:30.

Kategese

Kategese klasse vind plaas direk na die erediens.

Week Program

Ons weeklikse aktiwiteite. Loer gereeld in om te sien wat ons aanbied gedurende die week.


Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld.

Daarom is dit die Kerk se missie om:

  • die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
  • die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
  • diens te lewer; en
  • getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef.